Duration 1:20

Liewe Heksie en die Tuindwergie

204 watched
0
0
Published 24 Aug 2020

Lefra se Kelderkonserte bied met trots Verna Vels se Liewe Heksie en die Tuindwergie aan op Sondag, 4 Oktober om vyfuur. Toe Casper die tuindwerg op ’n dag wakker word in Liewe Heksie se tuin, is daar drama van begin tot einde. Want wie is dit agter daardie boom? Kan dit ’n stoute Gifappeltjie wees? Die maats moet kom uitvind. Bring die jongspan en kom ontmoet Liewe Heksie, Blommie Kabouter, Kwaaitjie Kabouter en die Tuindwergie in jou sitkamer, op Sondag, 4 Oktober om vufuur! Bespreek by itickets.co.za.

Category

Show more

Comments - 0